# KwaZulu-Natal se LUR vir Vervoer, Siboniso Duma, het wetteloosheid op die paaie veroordeel nadat tien motoriste reeds hierdie Paasnaweek vir dronkbestuur vasgetrek is. Hulle is aangekeer gtydens ‘n groot padblokkade naby die Qalakabusha-gevangenis. Volgens woordvoerder, Ndabezinhle Sibiya, is ‘n taxibestuurder in hegtenis geneem omdat hy passasiers in gevaar gestel het. Hy sê meer as 180 voertuie is voorgekeer, 31 bestuurders aangekla, ses motors in beslag geneem en 33 verkeersoortredings aangeteken:
Tien in KZN-selle vir dronkbestuur tydens Paasnaweek [KLANK]
ENG-SibiyaOnArrests