# Die distrikpolisie in Tshwane sê hy doen voortdurend stappe teen ondernemings in die stad wat nie aan die nodige vereistes voldoen nie. Inspeksiespanne het die naweek 26 drankwinkels in Ga-Rankuwa besoek as deel van Operasie Shanela. ‘n Polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê tien ondernemings is gesluit omdat hulle nie aan die nodige vereistes voldoen het nie. Hy sê 317 verdagtes is ook tydens die optrede vir verskeie oortredings in hegtenis geneem:
Tien drankwinkels in Tshwane gesluit oor nie-nakoming [KLANK]
AFR JohanonAction