Skip to content

Tesourie sê munisipale rade keur onbefondsde begrotings goed [KLANK]

# ‘n Kenner van plaaslike regerings-begrotingsontleding, Jan Hattingh, sê baie munisipale rade keur steeds onbefondse begrotings goed en verhoog druk op hulle reeds brose geldsake. Hy het ‘n nuuskonferensie toegespreek nadat die Tesourie gister aangekondig het fondse word weerhou van 69 munisipaliteite vir nie-voldoening aan die Wet op Munisipale Finansiële Bestuur. Hy het rade gevra om realistiese, befondse begrotings te aanvaar in ooreenstemming met beskikbare inkomste en uitgawe-vooruitskattings om geldsake te verbeter:

ENG HattinghOnBudgets