Skip to content

Tennis: Wimbledon sal ’n nuwe enkelspel-vrouekampioen hê met Swiatek teen Anisimova in eindstryd [KLANK]

# Tennis: Die vyfmalige Grand Slam-kampioen, Iga Swiatek, kom môre in Wimbledon se eindstryd te staan teen die Amerikaner Amanda Anisimova. Die gewese wêreld-nommer-een van Pole het gemaklik met Belinda Bencic van Switserland afgereken terwyl Anisimova die wêreld se voorste speler, Aryna Sabalenka van Belarus, verslaan het. Dit is Swiatek én Anisimova se eerste Wimbledon-eindstryd. Die 23-jarige Anisimova sê dis ongelooflik om in die eindstryd te speel:

ENG AnisimovaOnFinal