Skip to content

Tennis: Vereniging waarsku sport sal in geskille gewikkel bly sonder hervorming

# Tennis: Die Beroepspelers-vereniging waarsku die sport sal in geskille gewikkel bly as daar nie hervormings is nie. Voorste spelers eis ‘n groter pryspot in die Franse Open wat later die maand in Parys begin. Die wêreld se beste vroue-speler, Aryna Sabalenka van Belarus, het selfs geskimp op die moontlikheid van ‘n boikot van die toernooi, waar die prysgeld beduidend minder is as dié van ander Grand Slam-toernooie. Die vereniging sê die onenigheid wys presies waarom hy die manier uitdaag waarop tennis beheer word.