# Tennis: Carlos Alcaraz is in die opwindendste eerste dag van Wimbledon se geskiedenis byna in die eerste ronde uitgeskakel. Die Spanjaard moes spook om die 38-jarige Fabio Fognini te klop in ‘n wedstryd van vier uur en 37 minute. Die 22-jarige Alcaraz het ook in die wedstryd gehardloop om ‘n bottel water vir ‘n toeskouer op die pawiljoen te neem wat flou geword het. Alcaraz wil vanjaar die vyfde man in die geskiedenis van Ope-toernooie word wat minstens drie jaar agtereenvolgens ‘n Wimbledon-titlel wen.
Tennis: Verdedigende kampioen Alcaraz kom byna sy moses teë in die eerste ronde van Wimbledon