Skip to content

Tennis: Swiatek, Rybakina, Zverev en Dimitrov deur na derde ronde by Wimbledon

# Tennis: Die verdedigende kampioen, Iga Swiatek van Pole, is deur na die derde ronde van Wimbledon toe sy die Tsjeg Karolina Pliskova geklop het. Die voormalige kampioen, Elena Rybakina van Kasakstan, het maklik afgereken met die Amerikaner Caty McNally, terwyl verlede jaar se naaswenner, Amanda Anisimova, haar Amerikaanse landgenoot, ​Sofia Kenin, verslaan het. In die mansafdeling het die Duitser Alexander Zverev die Fransman Valentin Royer uitgeskakel. Matteo Berrettini van Italië het Arthur Fils van Frankryk geklop, terwyl die Bulgaar Grigor Dimitrov die Tsjeg Jakub Mensik getroef het.