Skip to content

Tennis: Span Wêreld verslaan Span Europa vir derde Laverbeker-oorwinning [KLANK]

# Tennis: Die Amerikaner Taylor Fritz het Span Wêreld na hul derde Laverbeker-titel in vier jaar in San Francisco gelei. Span Wêreld het Span Europa onder aanvoering van Spanje se Carlos Alcaraz met 15-9 geklop, en daarmee aan Andre Agassi sy eerste oorwinning as kaptein besorg. Fritz was die ster en het groot oorwinnings oor Alcaraz en Alexander Zverev van Duitsland behaal. Volgende jaar se aanbieding van die kompetisie sal by Londen se O2 Arena plaasvind. Agassi was vol lof vir sy span:

ENG AgassiOnTeam