Skip to content

Tennis: Sinner word die tweede man in die geskiedenis om die “Loopbaan Goue Meesters” te voltooi [KLANK]

# Tennis: Die wêreld-nommer-een, Jannik Sinner, het die loopbaan-Goue Meesters voltooi toe hy die Italiaanse Ope gewen het – ʼn rekord van ses agtereenvolgende Meesters-titels. Die 24-jarige het Casper Ruud van Noorweë geklop om die eerste plaaslike kampioen in 50-jaar te word. Hy het boonop by Novak Djokovic aangesluit om al nege ATP-Meesters-eenduisend-titels in te palm. Djokovic het dié prestasie in 2018 behaal. Sinner sê dis spesiaal om tuis te wen:

ENG SinnerOnMakingItalyHappy