Skip to content

Tennis: Sinner wen die Paryse Meesters en is weer nommer een in die wêreld [KLANK]

# Tennis: Die Italianer Jannik Sinner het sy eerste Paryse Meesters-titel gewen en die nommer-een-posisie by sy teenstander, Carlos Alcaraz van Spanje, teruggeneem. Die 24-jarige Sinner het die Kanadees Felix Auger-Aliassime verslaan en spog nou met 26 agtereenvolgende oorwinnings op binnenshuise hardebane. Sinner, wat ook in die wedloop is om die jaar as die wêreld-nommer-een af te sluit in die ATP-jaareindtoernooi in Turyn in sy vaderland, sê dit was ʼn wonderlike jaar, wat ookal in Turyn gebeur:

ENG SinnerOnPerformance