# Tennis: Die wêreld-nommer-een, Jannik Sinner, het die Madridse Ope gewen en die eerste man geword om vyf agtereenvolgende Meesters-een-duisend titels te buit. Die Italianer het die Duitser Alexander Zverev verslaan vir sy 28ste agtereenvolgende sege op hierdie vlak na sy oorwinnings in Parys, Indian Wells, Miami en Monte-Carlo. Indien die 24-jarige Sinner die Italiaanse Ope wen, het hy sy loopbaan-“Goue Meesters” voltooi. Sinner sê hy het hard gewerk vir sukses:
Tennis: Sinner wen die Madridse Ope en buit sy vyfde agtereenvolgende Meesters-titel [KLANK]
ENG SinnerOnWinning