# Tennis: Die wêreld-nommer-een, Jannik Sinner, het die tweemalige verdedigende kampioen, Carlos Alcaraz, geklop en sy eerste Wimbledon-titel gewen. Die 23-jarige speler het met sy sege in vier stelle oor die Spanjaard vergoed vir sy nederlaag teen hom in die eindstryd van verlede maand se Franse Ope en sy vierde Grand Slam-titel opgeraap. Hy is ook die eerste Italianer om die Wimbledon-enkelspelkroon te dra. Sinner sê dis ‘n spesiale oomblik om die trofee te wen en sê hy lewe sy droom uit:
Tennis: Sinner verslaan Alcaraz om eerste Italiaanse enkelspel-kampioen op Wimbledon te word [KLANK]
ENG SinnerOnLessons