Skip to content

Tennis: Sinner deur na kwarteindronde maar Medvedev uitgeskakel by Italiaanse Ope

# Tennis: Die wêreld-nommer-een, Jannik Sinner, het die Argentyn Francisco Cerundolo verslaan om die Italiaanse Ope se kwarteindronde te haal. Die Italianer se volgende teenstander is Casper Ruud van Noorweë of Jaume Munar van Spanje. Die verdedigende kampioen, Alexander Zverev van Duitsland, het die Fransman Arthur Fils, geklop terwyl nog ʼn Italianer, Lorenzo Musetti, die Rus Daniil Medvedev uitgeskakel het. In die vroueafdeling het die Amerikaner Peyton Stearns met Elina Svitolina van Oekraïne afgereken om die halfeindronde te haal.