Skip to content

Tennis: Shelton of Tiafoe kan eerste plaaslike manskampioen in Amerikaanse Ope word sedert 2003

# Tennis: Ben Shelton of Frances Tiafoe kry Sondag die kans om die eerste plaaslike mans-kampioen in die Amerikaanse Ope in 23-jaar te word. Die agste-gekeurde Shelton en die elfde-gekeurde Tiafoe pak mekaar môre. Shelton het die tweede-gekeurde Spanjaard en verdedigende kampioen, Carlos Alcaraz, in die kwarteindronde in ‘n vyfstel-riller  verslaan wat eers half-vier die oggend in New York klaargemaak het. Tiafoe het ook vyf stelle nodig gehad om sy landgenoot Alex Michelson te verslaan. Andy Roddick was in 2003 die laaste Amerikaanse man om die toernooi te wen.