# Tennis: Die drie-en-twintigmalige Grand Slam-kampioen Serena Williams het haar eerste professionele oorwinning in byna vier jaar in die vrouedubbelspel by Queen’s in Londen behaal. Die 44-jarige Amerikaner en die Kanadese tiener Victoria Mboko is deur na die kwarteindrondte nadat hulle die derde gekeurde Nicole Melichar-Martinez en Erin Routliffe verslaan het. Die ongekeurde Williams en Mboko kom nou teen Leylah Fernandez en Laura Siegemund te staan. Williams sê sy het dit geniet om terug op die baan te wees:
Tennis: Serena Williams keer terug met oorwinning by Queen’s [KLANK]
ENG WilliamsOnMatch