# Tennis: 2021 se kampioen, Emma Raducano, het een van die Spaanse meester Rafael Nadal se jarelange afrigters aangestel voor die Amerikaanse Ope. Die Britse nommer-een en Francisco Roig het net na Wimbledon begin saamwerk, en sy het hom nou voltyds aangestel. Roig het vir die meeste van Nadal se roemryke loopbaan saam met hom gewerk toe hy 22 Grand Slam-toernooie gewen het. Die 22-jarige Raducano sal in die Cincinnati-ope speel in die aanloop tot die Amerikaanse Ope wat die 24ste op Flushing Meadows in New York begin.
Tennis: Raducano stel Nadal se jarelange afrigter aan voor die Amerikaanse Ope