Skip to content

Tennis: Pegula verslaan Navarro by China Ope

# Tennis: Jessica Pegula het teruggeveg om mede-Amerikaner Emma Navarro 6-7, 6-2, 6-1 te klop vir ‘n afspraak met Linda Noskova in die halfeindronde van die China Ope in Beijing. As sy die 26ste gekeurde Noskova kan verslaan, waarborg dit ‘n Amerikaanse eindstryd teen die verdedigende kampioen, Coco Gauff, of Amanda Anisimova. Daar was nog nooit ‘n eindstryd tussen Amerikaners sedert die toernooi in 2004 begin het nie.