Skip to content

Tennis: Jasmine Paolini beëindig verhouding met afrigter Renzo Furlan na tien jaar

# Tennis: Die wêreld se nommer-ses speler, Jasmine Paolini, het haar verbintenis met haar afrigter, Renzo Furlan, na tien jaar beëindig. Die Italianer het onder sy leiding tot die top-tien deurgebreek, in twee Grand Slam-eindstryde gespeel op Roland Garros and Wimbledon, ‘n Olimpiese gouemedalje gewen en die eerste keer gekwalifiseer vir die WTA-eindtoernooi in die enkel- sowel as die dubbelspel. Paolini sê Furlan was belangrik in haar groeiproses en sy is dankbaar vir die wonderlike reis wat hulle gedeel het.