Skip to content

Tennis: Iga Swiatek en Alexander Zverev word uitgeskakel by die Miami Ope

# Tennis: Die 19-jarige promotorskeuse, Alexandra Eala, het die wêreld-nommer-twee, Iga Swiatek van Pole, verslaan om haar eerste WTA-halfeindronde in die Miami Ope te haal. Sy is die eerste Filippynse speler wat ʼn toervlak-halfeindronde bereik. In die mansafdeling het die Fransman Arthur Fils die Duitser Alexander Zverev verslaan en sy plek in die kwarteindronde bespreek. Die 14de-gekeurde Bulgaar, Grigor Dimitrov, het byna drie ure gespook om Francisco Cerundolo van Argentinië te klop.