# Tennis: Coco Gauff moes verbete terugveg in die Franse Ope nadat sy die eerste stel teen Madison Keys, die Australiese Ope Kampioen, verloor het. Die tweede gekeurde Gauff het haar mede Amerikaner met 6-7, 6-4, 6-1 geklop in ‘n wedstryd wat ‘n verbasende 14 dubbel-foute en 101 ongedwonge foute ingesluit het. Gauff hoop sekerlik om beter as laasjaar te presteer toe sy teen Iga Swiatek in die halfeindronde verloor het.
Tennis: Gauff dring deur na halfeindrondte by Franse Ope met ‘n oorwinning oor Keys