Skip to content

Tennis: Fritz en Medvedev deur na Washingtonse Ope se laaste 16

# Tennis: Die topgekeurde Taylor Fritz is deur na die laaste 16 op die Washingtonse Ope. Die Amerikaner het die Australiër Aleksandar Vukic geklop om sy eerste sege sedert Maart op die hardebaan te behaal. Die Rus Daniil Medvedev het die Amerikaner Reilly Opelka maklik verslaan terwyl die Australiër Alex de Minaur met Yunchaokete Bu van China afgereken het. In die vroueafdeling het Maria Sakkari van Griekeland en Anna Kalinskaya van Rusland oorwinnings behaal.