# Tennis: Donna Vekic van Kroasië het ‘n titeldroogte van twee jaar verbreek deur die Queens-toernooi in Londen te wen. Die 29-jarige het die tuisgunsteling Emma Raducanu in skoon stelle verslaan. Die voormalige Amerikaanse Ope-kampioen het probeer om die eerste Britse vrou te word om te wen sedert Ann Jones in 1969. Vekic is die sesde gelukkige verloorder en eerste sedert 2023 om ‘n WTA-titel te beklink. In Duitsland het die Amerikaner Ben Shelton die Stuttgart-ope gewen toe hy sy landgenoot en verdedigende kampioen, Taylor Fritz, verslaan het.
Tennis: Donna Vekic wen Queen’s en Ben Shelton die Stuttgart-ope