# Tennis: Die sewemalige Wimbledon-kampioen, Novak Djokovic, en die wêreld-nommer-een, Jannik Sinner van Italië, pak mekaar in die halfeindronde. Die Serwiër het nog ‘n Italianer, Flavio Cobolli, verslaan, terwyl Sinner die Amerikaner Ben Shelton geklop het. In die vroueafdeling is Iga Swiatek van Pole en die Switser Belinda Bencic albei deur na hulle eerste halfeindronde in die grasbaan-Grand Slam-toernooi. Djokovic sê dis spesiaal om sy 14de halfeindronde te bereik:
Tennis: Djokovic en Sinner spook sake uit in Wimbledon se halfeindronde [KLANK]
ENG DjokovicOnWimbledon