Skip to content

Tennis: Die Franse sprokiesverhaal duur voort met Lois Boisson wat halfeindronde van Franse Ope haal

# Tennis: Die Franse sprokiesverhaal vir die 22-jarige promotorskeuse en nommer 361 op die ranglys, Lois Boisson, leef voort. Sy het die sesde gekeurde Mirra Andreeva met 7-6, 6-3 geklop om die halfeindronde van die Franse Ope te haal. Boisson het die derde gekeurde Jessica Pegula in die rondte van 16 in haar eerste Grand Slam-toernooi geklop. Sy speel nou teen die tweede gekeurde Coco Gauff in môre se eerste halfeindronde. Die Amerikaner het van ‘n stel agter teruggeveg om die Australiese Ope-kampioen Madison Keys met 6-7, 6-4, 6-1 te klop.