Skip to content

Tennis: Casper Ruud wen grootste titel van sy loopbaan in Madrid [KLANK]

# Tennis: Die Noorweër Casper Ruud het die Madridse Ope gewen vir sy eerste ATP Meesters-Een-duisend-titel. Die 26-jarige Ruud het ‘n opdraande stryd gehad om die Brit Jack Draper te klop en daarmee sy grootste titel ooit in te palm. ‘n Oorwinning vir Draper sou vir hom sy tweede Meesters-Een-duisend titel besorg het ná Indian Wells in Maart. Ruud skuif nou na die sewende plek op die wêreldranglys. Hy sê dit was ‘n ongelooflike gevoel om een van sy doelwitte te bereik:

ENG RuudOnWinning