# Tennis: Die tweemalige verdedigende kampioen, Carlos Alcaraz, is die vierde agtereenvolgende jaar deur na die ronde van 16 van die Indian Wells-meesterstoernooi. Die Spanjaard het die Kanadees Denis Shapovalov geklop. Die negende-gekeurde Australiër Alex de Minaur het Hubert Hurkacz van Pole geklop, terwyl die voormalige kampioen, Taylor Fritz van Amerika, geseëvier het oor Alejandro Tabilo van Chili. In die vroue-afdeling het die Australiese Ope-kampioen, Madison Keys van Amerika, die Belg Elise Mertens geklop en deurgedring na die vierde ronde.
Tennis: Carlos Alcaraz se verdediging van sy Indian Wells-titel is steeds op koers