# Tennis: Die verdedigende kampioen, Carlos Alcaraz, het ná twee stelle agter herstel en drie kampioenskapspunte afgeweer om die Italianer Jannik Sinner in ʼn epiese Franse Ope-eindstryd te verslaan. Die 22-jarige Spanjaard het die wêreld se nommer een in vyf ure en 29 minute met 4-6, 6-7, 6-4, 7-6, 7-6 verslaan in die langste Franse Ope-eindstryd in die geskiedenis. Alcaraz, wat die vyfde jongste speler is om vyf Grand Slam-titels te wen, sê hy het deur die hele wedstryd in homself geglo:
Tennis: Alcaraz klop Sinner en wen agtereenvolgende Franse Ope-titels [KLANK]
ENG AlcarazOnBelief