# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad in die Wes-Kaap bied ‘n Taxi-vredesberaad aan om volgehoue uitdagings in die bedryf aan te pak. Die voorsitter, Mandla Hermanus, sê besprekings fokus op die sektor se formalisering, die beëindiging van geweld en die verbetering van openbare vervoer. Hermanus het hoofoorsake uitgelig, insluitend regulatoriese mislukkings, misdadige infiltrasie en interne wanbestuur. Hy beklemtoon digitale stelsels en die formalisering van taxiverenigings is die sleutel tot ‘n verandering van insig en werksaamhede in die bedryf:
Taxi-vredesberaad pak geweld, streef bedryfshervorming na [KLANK]
ENG-HermanusOnTaxis