Motorsport: George Russell van Mercedes sê hy hoop om sy onlangse terugslae die naweek in die Catalunya Grand Prix in Barcelona om te keer. Hy het weens ‘n tegniese probleem geen punte in Kanada aangeteken nie en ook nie in Monaco nie ná ‘n laat deurry-straf. Russell het ‘n agterstand van 68 punte op die […]
# Die Bulle se losskakel Handré Pollard sê die span se karakter en veerkragtigheid sal hul grootste bate wees wanneer hulle volgende Vrydag in Dublin teen Leinster meeding vir hul eerste Verenigde Rugbykampioenskaps-titel. Die Bulle speel in hul vierde eindstryd in vyf seisoene van die kompetisie, terwyl Leinster mik na ‘n tweede agtereenvolgende titel. Pollard […]
# Motorsport: Mercedes’ George Russell says he is hoping that his misfortunes in the past few races will change at this weekend’s Barcelona-Catalunya Grand Prix. He scored no points in Canada due to a technical problem and the same in Monaco due to a late drive-through penalty. The Briton arrives in Barcelona 68 points behind […]
# Rugby: Bulls flyhalf Handré Pollard says the team’s character and resilience will be their greatest asset as they chase a first United Rugby Championship title against Leinster in Dublin next Friday. The Bulls will contest a fourth final in five seasons of the competition, while Leinster are chasing back-to-back URC titles. Pollard believes this […]
# Tennis: Maja Chwalinksa van Pole het ‘n ongelooflike 93 wêreldrangleer-posisies tot 21ste opgeskiet na sy die eindstryd van die Franse Ope gehaal het. Die 24-jarige is die eerste kwalifiseerder ooit om Roland Garros se titelstryd te bereik. Sy het in skoon stelle teen die Rus Mirra Andreeva verloor, wat van agste tot sesde posisie […]
# Tennis: Poland’s Maja Chwalinska shot up an incredible 93 world ranking places to 21st after reaching the final of the French Open. The 24-year-old became the first qualifier ever to play in the title match at Roland Garros. She lost in straight sets to Russian Mirra Andreeva, who improved from eighth to sixth position. […]
# Rugby: Die Springbok-Sewes se afrigter, Philip Snyman, is uiters trots op sy span en hoe hulle dié seisoen deurgaans presteer het. Die Blitsbokke het hulle Sewes-wêreldreeks-sege opgevolg deur hulle Wêreldkampioenskapstitel suksesvol te verdedig. Tristan Leyds het die toekenning as die Mans-sewes-speler van die jaar verower terwyl hy en sy spanmaat, Shilton van Wyk, ook […]
# Rugby: Springbok Sevens coach Philip Snyman says he is extremely proud of his team and how they performed throughout the season. The Blitzboks followed up their World Sevens Series triumph by successfully defending their World Championship title. Tristan Leyds won the Men’s Sevens Player of the Year award, while he and teammate Shilton van […]
# Tennis: Die Italianer Flavio Cobolli is die eerste keer onder die mans-top-tien nadat hy die Franse Ope-eindstryd gehaal het. Hy het vier plekke tot tiende verbeter nadat hy teen nommer-drie, Alexander Zverev van Duitsland, verloor het. Jannik Sinner van Italië en die Spanjaard Carlos Alcaraz bly boaan die ranglys. Die voormalige nommer-een, Novak Djokovic […]