# Die DA vra ‘n dringende ondersoek nadat ‘n geklassifiseerde Nasionale Veiligheidsraad-verslag uitgelek het, en beweer dit bevat vals en skadelike bewerings oor hul besoek aan Amerika vroeër vanjaar. Die party het president Cyril Ramaphosa gewaarsku dat die dophou van Parlementslede en die uitlek van geklassifiseerde inligting ‘n strafregtelike oortreding is. Die DA-lid, Emma Louise […]
# Die Britse regering beplan om 16- en 17-jariges toe te laat om in algemene verkiesings te stem. Die ouderdomsverandering sal waarskynlik omstrede wees, met kritici wat voorheen aangevoer het dit is selfsugtig aangesien tieners wat pas stemregte ontvang het meer geneig is om die linkse Arbeidersparty te ondersteun. Die regering sal wetgewing in die […]
# Die Organisasie teen Belastingmisbruik, OUTA, sê die besluit om die raad van die Padongelukkefonds te ontbind, stuur ‘n sterk boodskap dat swak bestuur en swak uitvoerende toesig nie langer geduld sal word nie. Dit volg nadat minister van Vervoer, Barbara Creecy, die raad ontbind het oor bestuursmislukkings insluitende die wanbestuur van die geskorste uitvoerende […]
# The government has applauded the South African Broadcasting Corporation as its news division marks 75 years of public service journalism. Since 1950, SABC News has informed and empowered millions, covering key milestones including South Africa’s democracy, leadership transitions, and international presence. Government also paid tribute to veteran journalist Sophie Mokoena, who retires after 31 […]
# The South African National Taxi Council in Gauteng says the government’s plan to tackle taxi violence through a dedicated intelligence and dispute resolution unit is a positive step toward greater safety and stability in the industry. The council’s Graham Fritz says this, along with commitments to improve infrastructure, provide subsidies, and modernise taxi ranks, […]
# Reserve Bank Governor Lesetja Kganyago says Africa’s priorities including climate change, cross-border payments, and high capital costs remain central at the G20, despite tariffs talks. The G20 talks on tariffs began today amid rising global tension over US tariffs and currency debates. Speaking to Reuters, in Zimbali, KwaZulu-Natal, Kganyago said African central banks aim […]
# Die DA het in ‘n skrywe aan die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika ‘n ondersoek gevra na die beleid in Ekurhuleni wat inwoners dwing om beëdigde verklarings te bekom en polisiesake oop te maak voor gesteelde elektrisiteitskabels vervang kan word. Michael Waters van die DA sê dit verhinder dienslewering en dit is onregverdig om die […]
# Die adjunkminister van Kommunikasie en Digitale Tegnologieë, Mondli Gungubele, sê die beslissing van die Hooggeregshof van Gauteng teen die sosialemedia-reus, Meta, sal kinders beskerm teen seksuele misbruik en eksplisiete inhoud. Die hof het beslis dat Meta ‘n aantal anonieme Instagram rekeninge en ook WhatsApp-kanale wat kinderpornografie versprei waarby Suid-Afrikaanse skoolleerders betrokke is, permanent moet […]
# The DA is calling for an urgent investigation into the leak of a classified National Security Council report, claiming it contains false and damaging allegations about its visit to the US earlier this year. The party has written to president Cyril Ramaphosa warning that surveillance of members of Parliament and leaking classified information are […]