# The Freedom Front Plus says the ongoing water infrastructure problem in Fish Hoek, Cape Town, caused by crumbling systems, has reached critical proportions. The party’s Pieter Jansen van Vuuren says major leaks are occurring almost daily, leading to the formation of sinkholes and potholes. He says they will immediately take up this matter with […]
# Die DA in Johannesburg sê die rioolkrisis in die metro is nie net ‘n diensversaking nie, dit is ‘n krisis in openbare gesondheid en menswaardigheid. Belinda Kayser-Echeozonjoku van die DA sê die burgemeester Dada Morero en sy bestuur is afwesig terwyl rioollekkasies, wat lank neem om herstel te word, die strate oorstroom. Sy sê […]
# Die Wes-Kaapse LUR vir Infrastruktuur, Tertuis Simmers, sê instandhouding en opgradering van die provinsie se paaie is meer as net standaard instandhoudingsprojekte − dit maak ekonomiese vooruitgang moontlik. Die LUR het gister die Overberg-distrik besoek om die herbegruising van die Malgas-pad te inspekteer, die nuwe geteerde Buffeljagsbaai-pad te open en huise en titelaktes in […]
# The DA in Johannesburg says the sewage crisis in the metro is not just a service failure, it is a public health and human dignity crisis. The party’s Belinda Kayser-Echeozonjoku says mayor Dada Morero and his executive are absent while sewerage leaks flood streets, many of which are taking days, and sometimes weeks, to […]
# The Institute of Race Relations is today set to launch its latest report titled, Reinforcing South Africa’s Growth through Infrastructure. The report outlines the current state of infrastructure, covering water and electricity provision, as well as rail, roads, and ports, and emphasises the urgency of policy reforms. The IRR says South Africa’s ambitions for […]
# Western Cape MEC of Infrastructure, Tertuis Simmers, says maintenance and upgrading of roads in the province are more than just standard maintenance projects; they are economic enablers. The MEC visited the Overberg District yesterday to conduct a site visit at the Malgas road re-gravelling project, open the newly tarred Buffeljagsbaai road, and hand over […]
# Tshwane Metropolisie het hierdie week 64 ongedokumenteerde buitelandse burgers in Centurion en Sinoville in hegtenis geneem tydens operasies gerig op onwettige immigrasie. In Centurion is elf mense sonder dokumente in hegtenis geneem, terwyl 21 in Sinoville aangekeer is. Hierdie arrestasies volg op ‘n vorige operasie in Equestria waar 32 onwettige immigrante aangehou is. Die […]
# Die Stad Kaapstad se 700 nuwe polisiebeamptes sal in die lente ontplooi word in al die wyke se buurtes. Die beamptes is tans besig om hul opleiding by die stad se Observatory-kollege te voltooi. Burgemeester Geordin Hill-Lewis sê die beamptes sal toegerus word met EPIC draagbare toestelle vir digitale polisiëring-koördinering en om oortredings aan […]
# Terwyl die Tshwane Ya Tima-invorderingsprogram regoor die metro voortduur, doen die burgemeester Nasiphi Moya ‘n beroep op alle ondernemings om hul munisipale rekeninge te betaal. Hierdie inisiatief het alle wanbetalers, insluitend sakeondernemings, huishoudings en landgoedere in die visier, aangesien die metro poog om sy skuld te verhaal. Moya sê hulle moet invordering verhoog om […]