# The Al Jama-ah Party says the scrapping of the 0.5 percentage point value-added tax hike is a victory for every South African household. Finance minister Enoch Godongwana stated that the decision not to increase VAT came after consultations with various political parties and recommendations from the parliamentary committees. Al Jama-ah Party leader, Ganief Hendricks, says they have […]
# The City of Tshwane says several areas are without electricity following a fire incident at the Waltloo Substation. The substation’s transformer caught fire just after midnight. The metro’s spokesperson, Lindela Mashigo, says this incident led to power trips at the Rooiwal, Pyramid, Phumulani, Waltloo and Koedoespoort substations’ supply areas, which are currently experiencing power […]
# Gauteng se LUR vir Paaie en Vervoer, Kedibone Diale-Tlabela, gaan vandag ‘n Openbare Vervoer-hulpkantoor Vroue by die Derek Masoek- streekkantoor in Johannesburg bekendstel. Die kantoor is ‘n transformerende inisiatief om oplossings te vind vir spesifieke uitdagings wat vroue in die vervoersektor, veral die taxi-bedryf, ondervind. Die departement se woordvoerder, Lesiba Mpya, sê die inisiatief […]
# Die hooggeregshof in Pretoria het die stad Tshwane beveel om nie langer die die krag na die uitvoerende hoof van die Padongelukkefonds, Collins Letsoalo, se huis te sny nie. Dit spruit uit ‘n betwiste rekening van 800-duisend-rand wat terugdateer na 2015. Letsoalo beweer hy het weens faktuurfoute en die afwesigheid van state maandeliks op […]
# Die Wes-Kaapse LUR vir Infrastruktuur, Tertuis Simmers, sê sy departement sal die verantwoordelikheid van munisipaliteite se padboufunksies van 1 April 2026 oorneem. Dit volg na ʼn omvattende waardering van die huidige model, wat waarde vir geld en finansiële aanspreeklikheid insluit, om dienslewering te verbeter. Simmers sê hulle sal voortgaan om met distriksmunisipaliteite saam te werk aan […]
# Die Stad Tshwane sê hy verhaas sy verbintenis om die staatsdiens professioneel op te stel deur die inwerkingstelling van ‘n gestruktureerde Prestasiebestuur- en Ontwikkelingstelsel. Die metro het sy voorbereidings afgehandel om fase 3 van die ontwikkelingstelsel op 1 Julie te begin uitrol. Dié fase dek werknemers op operasionele vlak wat ‘n regstreekse rol speel in die […]
# Die Universiteit van Pretoria sê hy sal voortgaan om die grense van erfenisstudies in Suid-Afrika te verskuif. Die universiteit het onlangs, in vennootskap met die Nasionale Erfenisraad en die Departement van Sport, Kuns en Kultuur in die Namakwa-distrik, die Kortprogram vir Erfenis- en Museumvaardighede van stapel gestuur. Professor Siona O’Connel van die universiteit sê […]
# Die ANC in die Wes-Kaap het die gewese burgemeester van Knysna, Aubrey Tsengwa, tydelik geskors ná bewerings van wangedrag. Die skorsing volg nadat hy verlede maand as raadslid bedank het nadat hy in Februarie as burgemeester verwyder is. Die ANC sê Tsengwa se eensydige besluit om sy raadsetel in die Knysna-munisipaliteit op te gee, […]
# Gauteng MEC for Roads and Transport, Kedibone Diale-Tlabela, will launch the Public Transport Women’s Help Desk at Derek Masoek Regional Office in Johannesburg today. This is a transformative initiative aimed at addressing specific challenges encountered by women in the transport sector, particularly the taxi industry. The department’s spokesperson, Lesiba Mpya, says the initiative will […]