# Russia’s ambassador to the UK, Andrey Kelin, is being summoned by the Foreign Office after strikes on Kyiv killed at least 15 people, including four children. Prime Minister Keir Starmer earlier said Moscow was “sabotaging hopes of peace” with its “senseless” attacks. A Ukraine delegation is due to meet US officials in New York […]
# ‘n Uroloog van die Wes-Kaapse Departement van Gesondheid, Danelo du Plessis, het Suid-Afrika se eerste robotiese skenker-nefrektomie suksesvol by Tygerberg-hospitaal uitgevoer. Du Plessis het die Da Vinci Xi-robotstelsel gebruik om ‘n gesonde nier van ‘n 45-jarige moeder vir haar 24-jarige dogter te verwyder. Dit beteken ‘n groot sprong vir pasiëntesorg en chirurgiese vernuwing. Hy […]
# The EU summoned Russia’s envoy in Brussels after a massive attack on Kyiv killed at least 14 people and damaged the bloc’s diplomatic mission in the city. European Commission chief Ursula von der Leyen called it proof that the Kremlin will stop at nothing to terrorise Ukraine, blindly killing civilians, men, women and children, […]
# Die president van Nehawu, Mike Shingange, sê hulle sal nie gedwing word om ‘n kollektiewe ooreenkoms te teken wat afleggings in die staatsdiens toelaat nie. Shingange het die vakbond se mandaat beklemtoon om werkers te verenig, te beskerm en vir hulle te veg. Shingange het gewaarsku teen die vermomming van gedwonge afleggings as vrywillige […]
# KwaZulu-Natal Transport and Human Settlements MEC, Siboniso Duma says peace has been restored in KwaDabeka township following the shooting and assault of e-hailing drivers yesterday. Duma commended the police after between ten and 15 suspects were arrested in an early morning operation. Spokesperson Ndabezinhle Sibiya says the government remains committed to ensuring peaceful co-existence […]
# Die DA sê 860 beddens by die Chris Hani Baragwanath-hospitaal het nie volledige stelle linne nie, wat ‘n gevaar van infeksies inhou en ongemak vir pasiënte veroorsaak. Die party sê die Gautengse Departement van Gesondheid erken die tekorte aan paslakens, kussingslope, slaapklere en bedoortreksels, maar gee ou wasmasjiene en vertragings in verskaffing die skuld. […]
# ‘n Manlike bestuurder is gister op die N1 naby Sondela in die Waterberg gearresteer toe hy 183 kilometer per uur in ‘n 120-kilometer per uur zone gery het. Die woordvoerder van Limpopo se vervoerdepartment, Tidimalo Chuene, sê borgtog van 500-rand is aan hom toegestaan en hy sal volgende Dinsdag in die Bela Bela-landdroshof verskyn. […]
# Western Cape Education MEC David Maynier has confirmed that teaching posts will not be reduced for next year’s academic year. The province will maintain 35-thousand-934 posts, and schools will receive their staff allocations tomorrow. Maynier says this decision follows consultations with teachers’ unions and school governing bodies and aims to maintain stability for learners […]
# Die DA sê hy het in ‘n skrywe aan die voorsitter van die Parlement se Portefeuljekomitee oor Klein Besigheidsontwikkeling geëis dat die keuringsproses vir die Ombud vir Klein Ondernemings sonder verdere vertragings hervat moet word. Henro Krüger van die DA sê die ANC se poging om sy voorkeurkandidaat af te dwing is in Junie […]