# Die Stad Tshwane se komitee oor vervalle geboue het die ontwikkeling van die verordening oor die bestuur van vervalle geboue en eiendomme suksesvol gedryf. Die wetgewing is gister amptelik aanvaar. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kholofelo Morodi, sê die metro hanteer toenemend uitdagings wat gekaapte en vervalle geboue, onwettige grondbesetting, onveilige strukture, […]
# Die DA in Tshwane sê hy is bekommerd oor die stadsbestuurder se verslag in die tweede kwartaal oor sake van die Openbare Beskermer in die 2024/2025-boekjaar. In hierdie kwartaal alleen het die metro 29 nuwe gevalle ontvang, maar slegs 59-persent is ingedien en net 55-persent het reaksie ontvang. Dana Wannenburg van die DA sê […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare sê die minister van Finansies, Enoch Godongwana, moet die forensiese ondersoek na verskeie kontrakte van die Agentskap vir Administrasie van Regeringspensioene bespoedig. Dit volg na die skorsing van die agentskap se uitvoerende hoof, Kedibone Madiehe, weens ernstige bewerings van onregmatige verkryging wat verband hou met kontrakte van meer as een-miljard-rand. […]
# The DA in Gauteng says the rapid collapse in Rand Water’s system storage is being made worse by the failure of municipalities to complete vital water resilience infrastructure. The water utility’s system storage has fallen from around 55-percent to just below 40-percent in under a week. The DA’s Stephen Moore says if this is […]
# Die DA sê hy kan nie die Stad Tshwane se oortrokke fasiliteit van 800-miljoen-rand ondersteun nie omdat die metro nie ʼn befondsde begroting of geloofbare befondsingsplan het nie. Die metro se oortrokke fasiliteit is onlangs van 600-miljoen-rand tot 800-miljoen-rand verhoog. Die DA se koukusleier in Tshwane, Cilliers Brink, sê die befondsingsplan het nie sy teikens […]
# The DA in the Western Cape says it is growing frustrated with the continued failure of the National Department of Social Development to provide an update on the delays in the grant review process. The South African Social Security Agency is currently transitioning into a new digital era, with mandatory biometric enrolment beginning on Monday. […]
# The City of Tshwane’s Bad Buildings Committee has successfully driven the development of the Problem Building and Property Management By-Law. The legislation was officially passed in council on Thursday. Mayoral committee member for Corporate and Shared Services, Kholofelo Morodi, says the metro continues to face the growing challenge of hijacked and dilapidated buildings, illegal […]
# Operation Shanela in Sinoville and Pretoria-Moot resulted in the arrest of 377 suspects for various criminal offences yesterday. They were apprehended for crimes ranging from murder, armed robbery and rape. Police spokesperson, Johan van Dyk, says 59 illegal immigrants were also detained and are being processed for court appearances and possible deportation:
# Die Valke in die Oos-Kaap het ʼn groot oorwinning teen georganiseerde misdaad behaal toe nege verdagtes vasgetrek is in verband met die ontvoering van ʼn 62-jarige inwoner van Gqeberha, Tracey Fourie. Sy is verlede Woensdag ontvoer terwyl sy ná werk op pad was huis toe. Haar motor is later verlate in New Brighton gevind. […]