# Cosatu has accused the South African Federation of Trade Unions of peddling fake news on the draft labour laws amendments. Cosatu’s spokesperson, Matthew Parks, says Saftu’s claims that workers’ hard-won rights, guaranteed by the Constitution and set in law, have been abandoned through some secret talks at Nedlac are false. He says while they […]
# Rugby: Suid-Afrikaanse rugbylegende Norman Mbiko is op die ouderdom van 79 oorlede ná ’n lang siekte. Mbiko, wat in Kraaifontein in Kaapstad gebore is, het apartheid-uitdagings oorkom om ’n merkwaardige rugbyloopbaan te bou. Hy was die laaste kaptein van die swart Springbokke en ’n voormalige hoofafrigter van die Blitsbokke. President van SA Rugby, Mark […]
# Rugby: South African rugby legend Norman Mbiko has passed away at 79 after a long illness. Born in Kraaifontein in Cape Town, Mbiko overcame apartheid challenges to build a remarkable rugby career. He was the last captain of the African Springboks and former Blitzboks head coach. SA Rugby’s president, Mark Alexander, hailed Mbiko as […]
# Die Al Jama-ah-party se leier, Ganief Hendricks, sê pous Franciskus se voorspraak vir menseregte en sy uitsprake teen Israel se optrede in Gaza sal gemis word. Die 88-jarige pous is gisteroggend dood. Hendricks sê pous Franciskus het ʼn trotse nalatenskap wat die uitdaging van ongeregtigheid insluit:
# Die DA kritiseer die beplande BTW-verhoging van 0,5-persentasiepunte en noem dit ʼn strategie teen groei, werksgeleenthede en die armes. Die Hooggeregshof in Kaapstad hoor vandag die party se dringende aansoek vir ʼn interdik teen die beplande BTW-verhoging aan. Die DA-lid Mark Burke het buite die hof gesê hulle is gekant teen ʼn blinde en […]
# Die EFF sê pous Franciskus was ʼn groot kampvegter vir die regte van vlugtelinge en migrante, en het nasies aangemoedig om hul grense en harte oop te gooi vir mense wat vlug van oorlog en ekonomiese wanhoop. Die 88-jarige Argentyn is gisteroggend aan ʼn beroerte en hartversaking dood. EFF-woordvoerder Sinawo Thambo sê sedert hy in […]
# The DA has criticised the planned 0.5-percent value-added tax increase, labelling it as an anti-growth, anti-jobs, and anti-poor strategy. The Western Cape High Court is today hearing the party’s urgent application to interdict the pending VAT hike. Speaking outside the court, the DA’s, Mark Burke, says they oppose a blind and blundering budget that […]
# Al Jama-ah Party leader, Ganief Hendricks, says Pope Francis’ advocacy for human rights and for speaking up against Israeli atrocities committed in Gaza will be missed. The 88-year-old died on Monday morning. Hendricks says Pope Francis leaves behind a proud legacy of challenging injustice:
# Die Rammolai-stigting gaan nog ‘n veldtog van stapel stuur om sanitêre doekies en toiletware by skole in en om Pretoria-Noord te versprei. Motlomo Ramatlo het die stigting op die been gebring nadat hy besef het talle leerlinge raak agter weens die gebrek aan basiese artikels. Die stigting het in sy eerste bestaansjaar meer as […]