# Cosatu sê hy steun die vakbond Saccawu se saak teen Massmart. Die Konstitusionele Hof hoor vandag die vakbond se appèlaansoek aan teen ‘n beslissing van die Arbeidshof om skadevergoeding van 9,4-miljoen rand aan Massmart te betaal. Die kleinhandelgroep beweer hulle het miljoene rand se skade gely weens onwettige optrede en oortredings tydens Saccawu se […]
# The DA in Gauteng says psychiatric patients at the Weskoppies Hospital are suffering from yet another power cut this year. This is after City of Tshwane officials disconnected the hospital’s electricity due to an outstanding debt of one-million-rand. The disconnection was part of the metro’s ongoing Tshwane Ya Tima campaign, aimed at addressing the […]
# Cosatu says it fully supports the South African Commercial, Catering and Allied Workers Union’s case against Massmart. The Constitutional Court will today hear the union’s appeal of a Labour Court judgment over an order to pay damages to the tune of 9.4-million-rand to Massmart. The retail group sued the union for damages as a […]
# Die Stad Tshwane het ‘n nuwe aanmeldingstelsel vir bedrog en finansiële wangedrag bekendgestel wat die veiligheid van fluitjieblasers prioritiseer. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kholofelo Morodi, sê veilige, anonieme kanale, insluitend inloopsentrums en ‘n bedrog-hulplyn, sal die publiek en amptenare in staat stel om sonder vrees onetiese gedrag aan te meld. Klagtes […]
# Die Stad Kaapstad sê die toenemende gebruik van digitale toerusting ter aanvulling van wetstoepassing, insluitend geslotebaan televisie en hommeltuie, het deel geword van openbare veiligheid. Wetstoepassing het die afgelope week 235 verdagtes in hegtenis geneem. Metropolisiebeamptes het Saterdag misdaadvoorkoming by die Bellville-taxistaanplek gedoen, bygestaan deur hommeltuigoperateurs. Vyf verdagtes us gearresteer. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid […]
# The City of Tshwane has launched a new reporting system for fraud and financial misconduct that prioritises whistle-blower safety. Mayoral committee member for Corporate and Shared Services, Kholofelo Morodi, says secure, anonymous channels, including walk-in centres and a fraud hotline, will allow the public and officials to report unethical conduct without fear. Reports can […]
# Die Stad Tshwane het vyf lede van sy Nooddienste vereer wat deelgeneem het aan die Hennopsrivier-herwinning van drie vermiste polisiekonstabels. Die liggame van Linda Cebekhulu, Boipelo Senoge en Keamogetswe Buys is verlede week in die rivier gevind. Die burgemeester se woordvoerder, Zintle Mahlati, sê die onvermoeide soektog deur die vyf lede en ander agentskappe […]
# The City of Cape Town says the expanded use of digital tools to complement enforcement efforts, including CCTV and drones, has become part of public safety operations. Enforcement agencies arrested 235 suspects in the past week. Metro Police officers conducted crime prevention patrols at the Bellville taxi rank on Saturday, assisted by drone operators. This […]
# Die Stad Johannesburg sê hy verskerp dié maand sy pogings vir ‘n omvattende verifikasie in sekere woongebiede om korrekte meterlesings te verseker. Dit is deel van die metro se projek vir ‘n effektiewe rekeningstelsel om munisipale rekeninge aan alle kliënte te verbeter. Die metro se woordvoerder, Nkosana Lekotjolo, sê die doel van die projek […]