# The KwaZulu-Natal Transport and Human Settlement Department has confirmed that a helicopter has been deployed to search for a wreckage after a car driven by a female driver crashed off a cliff in KwaSwayimane in KZN earlier today. Department’s spokesperson Ndabezinhle Sibiya says a team has been assigned to liaise with the family. He […]
# Die parlementêre portefeuljekomitee oor Hoër Onderwys het ‘n onafhanklike ondersoek gelas na bewerings van rassevooroordeel in die nasienproses aan die Universiteit van Kaapstad. ‘n Voormalige departementshoof aan die fakulteit Maatskaplike Ontwikkeling beweer dosente het wit studente hoër punte gegee terwyl hulle swart studente benadeel. Die Universiteit van Kaapstad sê ‘n interne ondersoek is aan […]
# The Parliamentary Portfolio Committee on Higher Education has called for an independent investigation into allegations of racial bias in marking at the University of Cape Town. A former head of department at UCT faculty of Social Development alleges lecturers gave white students higher marks while penalising black students. UCT says an internal probe is […]
# eThekwini in KwaZulu-Natal het die eerste munisipaliteit in Suid-Afrika geword wat ministeriële goedkeuring ontvang het om sy eie elektrisiteit op te wek. Minister Kgosientsho Ramokgopa het ‘n Artikel 34-bepaling toegestaan, wat Durban in staat stel om 400-megawatt van onafhanklike produsente te verkry, dit is 100-megawatt van sonkrag-fotovoltaïese en 300-megawatt van gas-tot-krag-projekte. Die minister sê […]
# The City of eThekwini, KwaZulu-Natal has become the first municipality in South Africa to receive ministerial approval to generate its own electricity. Minister Kgosientsho Ramokgopa granted a Section 34 Determination, enabling Durban to procure 400-megawatts from independent producers, that is, 100-megawatts from solar Photovoltaic and 300-megawatts from gas-to-power projects. The minister says the move aims […]
# Die minister van die Omgewing, Bosbou en Visserye, Dion George, het die 2017-besluit gehandhaaf wat Eskom omgewingsmagtiging verleen het om ‘n nuwe kernkragsentrale in Duynefontein, Wes-Kaap, te bou. Die minister het die Omgewingstudie en ‘n onafhanklike portuuroorsig laat hersien voordat hy die appèlle van die hand gewys het. Ondanks die besluit moet Eskom steeds […]
# Die families van twee vroue wat in Polokwane doodgeskiet en in ‘n varkhok gegooi is, het die vryspreking van Rodulph De Wet veroordeel. Die 20-jarige plaasopsigter is nou ‘n staatsgetuie in die 2024-moorde op Maria Makgato en Lucia Ndlovu. Die vroue is na bewering geskiet terwyl hulle na kos op die plaas gesoek het. […]
# The minister of Environment, Forestry and Fisheries Dion George has upheld the 2017 decision granting Eskom environmental authorisation to build a new nuclear power station in Duynefontein, Western Cape. The Minister reviewed the Environmental Impact Assessment and an independent peer review before dismissing the appeals. Despite this decision, Eskom must still obtain further permits, […]
# The families of two women shot and dumped in a pig farm enclosure in Polokwane have condemned the acquittal of Rodulph De Wet. The 20-year-old farm supervisor turned state witness in the 2024 killings of Maria Makgato and Lucia Ndlovu. The women were allegedly shot while looking for food on the farm. Their bodies […]