# Israel het sy militêre opbou verskerp met reserviste wat reageer op oproepbevele voor ‘n beplande offensief om Gaza-stad te verower, byna twee jaar na die begin van die verwoestende oorlog. Ondanks toenemende druk tuis en in die buiteland om sy veldtog in die Palestynse gebied te beëindig, maak Israel gereed om Gaza se grootste […]
# Die African Transformation Movement het die uitspraak van die Hooggeregshof in Johannesburg verwelkom wat Phethe Simiao tot lewenslange tronkstraf gevonnis het vir die verkragting en moord op die sesjarige Amantle Samane. ATM se woordvoerder, Zama Ntshona, sê die uitspraak lewer geregtigheid vir die kind se gesin en stuur ‘n sterk boodskap teen geweld wat […]
# Die DA doen ‘n beroep op die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, om te verduidelik waarom 1,7-miljard-rand wat bedoel is vir een-duisend-750 nuwe gesondheidsposte nie personeelgetalle in openbare hospitale verhoog het nie. Die party sê hospitale bly kritiek onderbeman, met meer as 27-duisend vakatures, insluitend twee-duisend dokters en 17-duisend verpleegsters. Michéle Clarke van die […]
# Die Verenigde Nasies sê toenemende beperkings in Kameroen het vrese laat ontstaan of kiesers vrylik hul kandidaat in die komende presidensiële verkiesing sal kan kies. Kameroen se veteraanpresident Paul Biya, die wêreld se oudste staatshoof op 92, soek ‘n nuwe termyn van sewe jaar om sy byna 43 jaar aan bewind te verleng in […]
# Die minister van Toerisme, Patricia de Lille, sê sy het die Suid-Afrikaanse Toerismeraad ontbind ná ‘n verslag van die Spesiale Ondersoekeenheid oor onreëlmatige uitgawes, insluitend die mislukte Tottenham Hotspur-borgskap. De Lille het die voorsitter van die portefeuljekomitee oor Toerisme toegespreek en bewerings van politieke inmenging en korrupsie van die hand gewys en aangedring haar […]
# Israel intensified its military build-up as reservists began responding to call-up orders ahead of a planned offensive to capture Gaza City, nearly two years into a devastating war. Despite mounting pressure at home and abroad to end its campaign in the Palestinian territory, Israel is gearing up to seize Gaza’s largest city, intensifying bombardments […]
# The DA urges Health minister Aaron Motsoaledi to explain why 1.7-billion-rand meant for one-thousand-750 new health posts has not increased staffing in public hospitals. The party says hospitals remain critically understaffed, with over 27-thousand vacancies, including two-thousand doctors and 17-thousand nurses. The DA’s Michéle Clarke says there are severe shortages at Inkosi Albert Luthuli […]
# Die nywerheidsvakbond Giwusa het die besluit van die suiwelreus Clover veroordeel om eensydig aan onderhandelinge te onttrek. Die president van Giwusa, Mametlwe Sebei, sê die gesprekke is gemik op die herindiensneming van honderde werkers wat tydens die omstrede herstruktureringsproses van 2021/2022 afgedank is. Hy sê die besluit steek hulle dwars in die krop en […]
# Die landbou-organisasie TLU SA sê president Cyril Ramaphosa se opmerkings Vrydag tydens die opening van die 115de Zimbabwe Landbouskou was duidelik oor wat gedoen sal word. Bennie van Zyl van die organisasie sê Ramaphosa het Zimbabwe se pogings om geskiedkundige grondbesitpatrone, wat voorheen die wit minderheid bevoordeel het om te keer en swart Zimbabwiërs […]