# The MK Party says the Cape Flats in Cape Town have become a killing zone while president Cyril Ramaphosa and the government of national unity do nothing. The party claims the state has lost control of the area, with drug cartels and warlords terrorising residents while innocent people, including children, are killed daily. Spokesperson […]
# Public Interest South Africa has condemned reports that the Government Pensions Administration Agency allegedly hired a forensic firm to unmask whistleblowers exposing corruption. The agency manages pensions for 1.7-million employees and retirees. The agency CEO Kedibone Madiehe has since been suspended over procurement misconduct allegations. Public Interest SA chairperson Tebogo Khaas told SABC News […]
# Die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging, in vennootskap met die Suid-Afrikaanse Kamer van Koophandel en Nywerheid en die Britse Hoë Kommissariaat, bied vandag ‘n seminaar in Johannesburg aan. Die geleentheid wil bewustheid versterk oor die ekonomiese vennootskap tussen lidlande van die Suider-Afrikaanse Doeaneunie en Mosambiek met die Verenigde Koninkryk. Die ooreenkoms waarvan Suid-Afrika, […]
# Die Sakeliga dring aan op uitvoerende optrede op nasionale vlak in die Ditsobotla Plaaslike Munisipaliteit, Noordwes, as gevolg van aanhoudende diensleweringmislukkings. Alhoewel Minister Hlabisa ‘n kabinetsvoorstel bevestig het, het daar nog geen daadwerklike optrede plaasgevind nie. Die uitvoerende hoof van Sakeliga, Piet le Roux, waarsku die aanhoudende gebrek aan optrede kan lei tot persoonlike […]
# Cheers could be heard around Beijing today as China’s capital lit up with pomp, pageantry and patriotism for a massive parade showcasing the country’s latest military hardware. Members of the public lined the streets, while the few thousand who had tickets gathered in Tiananmen Square. Giant, golden numerals “1945” and “2025” were erected on […]
# Hoofregter Mandisa Maya is gasvrou vir haar eweknieë uit verskeie lande by die J20-beraad van die G20-hoofde van die Konstitusionele en Hooggeregshof in Sandton, Johannesburg. Die twee-dag beraad ondersoek geregtigheid gedurende tye van verandering om geregtelike onafhanklikheid, klimaatgeregtigheid, kubermisdaad, en kunsmatige intelligensie in howe deur onafhanklikheid, vernuwing en samewerking aan te pak. Die vergadering […]
# Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement vra leerders om nie skoolonderrig te ontwrig tydens voorbereiding vir die matriekeksamen nie. Dit volg ná ‘n voorval by Vista High School in die Bo-Kaap in Kaapstad waar leerders gister ‘n nuwe heining beskadig het. Die departement se woordvoerder, Bronagh Hammond, het bevestig ouers is in kennis gestel. Sy beklemtoon hierdie […]
# The General Industries Workers Union of South Africa has welcomed the fuel price decreases for this month. GIWUSA president Mametlwe Sebei says the decrease in diesel prices is particularly significant, as it may slightly ease the pressure on the logistics chains that supply the country with essential goods. He says the union maintains that […]
# Die ANC Jeugliga verwerp die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging se voorstelle om die Nasionale Kredietwet te wysig, wat die roekelose voorstel insluit om studenteskuld by kredietburo’s aan te gee. Die Liga se woordvoerder, Zama Khanyase, sê hierdie stap sal die finansiële nood en skuldlas van jongmense in die werkersklas en swart gemeenskappe […]