# Absa has announced that its chairperson, Sello Moloko, will step down on 15 July after just over three years in the role. Moloko cited personal reasons for his departure, aiming to focus on family, community, and personal business ventures. The Absa Group expressed its appreciation for Moloko’s leadership during a pivotal phase in the […]
# Die Eastgate-winkelsentrum het die eerste winkelsentrum-gebaseerde leer-spilpunt in Suid-Afrika, Learnergy, bekendgestel. Learnergy, gestig deur die sosiale entrepreneur Ntsako Mhlanga, sal akademiese ondersteuning, vaardigheidsbou-programme en psigo-maatskaplike dienste bied aan leerders van Graad 1 tot 12. Die fasiliteit sluit onderrig, entrepreneurskap, robotika en opvoedkundige sielkunde-konsultasies in. Learnergy sal Maandae tot Saterdae oop wees.
# The DA has urged Water and Sanitation minister, Penny Majodina, to request an immediate Auditor-General investigation into the eleven-billion-rand cost increase of Phase 2 of the Lesotho Highlands Water Project. Budgeted at eight-billion-rand in 2008, the DA’s Stephen Moore says the costs have escalated to 53.3-billion-rand. He warns that these overruns could jeopardise water […]
# Die Grensbestuursowerheid het oorgrens-kriminele sindikate by Kosibaai ontwrig en Maandag drie gesteelde motorvoertuie teruggevind. Woordvoerder Mmemme Mogotsi, het die inhegtenisneming van verdagtes bevestig wat betrap is terwyl hulle ’n gesteelde motorfiets, ’n Toyota Hilux en ’n Toyota Corolla Cross met ’n vals lisensieskyf gesmokkel het. Al die voertuie is aan uitstaande polisiesake gekoppel. Mogotsi […]
# Die Energiereguleringsraad van Zambië het die Kalumbila-Kolwezi-interkonneksie-projek goedgekeur. Dit is ‘n 330 kilovolt transmissielyn van 200 kilometer wat Zambië se Noordwestelike Provinsie met die Demokratiese Republiek die Kongo verbind. Die projek van ongeveer 5,1-miljard-rand het ten doel om streekskraghandel te versterk en privaat beleggings in energie-infrastruktuur te lok. Die transmissielyn sal aansluit by die […]
# Die Ministerie van Polisie sal die amptelike begrafnisse van konstabels Boipelo Senoge, Cebekhulu Linda en Keamogetswe Buys, wie se liggame in die Hennopsrivier in Centurion gevind is, bywoon. Konstabel Senoge se begrafnis vind op 8 Mei plaas by die St Peter Anglikaanse Kerk in Mangaung, terwyl Linda se begrafnis op 9 Mei by die […]
# The City of Ekurhuleni has met with the South African Municipal Workers’ Union to address concerns over pre-dismissal notices issued to nearly 400 Ekurhuleni Metropolitan Police Department officers involved in the illegal strike on 19 March. SAMWU requested more time for officers to respond, and the City agreed to extend the deadline to Friday. […]
# China het belowe om “geregtigheid” te verdedig tydens die komende handelsgesprekke met die Verenigde State. Dit is die eerste ontmoeting sedert Donald Trump omvattende tariewe aangekondig het wat wêreldmarkte geskud het. Sedert Trump in Januarie na die Withuis teruggekeer het, het hy tariewe van altesaam 145-persent op goedere uit China ingestel. Beijing het op […]
# Cosatu het sy solidariteit met die mense van Wes-Sahara en hul ononderhandelbare reg op selfbeskikking, onafhanklikheid en vryheid van Marokkaanse besetting herbevestig. Die vakverbond het met die ambassadeur van Wes-Sahara, Beisat Deich, vergader as deel van die voortgesette verbintenis tot internasionale solidariteit en die wêreldwye stryd teen kolonialisme en besetting. Noxolo Bhengu van Cosatu […]