# Die DA sê die huidige Swart Ekonomiese Bemagtigingsmodel het ‘n kerndrywer vir korrupsie geword. Die party sê Suid-Afrikaners sien dit in die grootskaalse plundering van ongeveer twee-miljard-rand uit die Tembisa-hospitaal, en die moord op die Stad Ekurhuleni se hoofouditeur, Mpho Mafole, na bewering oor ‘n tender vir chemiese toilette van 1,8-miljard-rand. Mat Cuthbert van […]
# Sokker: Die voormalige afrigter van Chelsea, Graham Potter, is aangestel as afrigter van Swede se nasionale span nadat Jon Dahl Tomasson verlede week afgedank is. Tomasson se kontrak is beëindig nadat sy span slegs ‘n enkele punt kon verdien in die eerste vier Wêreldbeker-kwalifiseerders. Die beheerliggaam sê Potter, wat verlede maand deur die Premierliga-klub […]
# Cricket: England punished some lax New Zealand fielding to win the second T20 international by 65 runs in Christchurch. After the opening match was washed out, the visitors raced to a mammoth 236 for four from their 20 overs after the Black Caps won the toss and elected to field at Hagley Oval. England […]
# Oekraïene se president, Volodimir Zelensky, sê hy is gereed om aan te sluit by ‘n beraad tussen sy ampsgenote van Rusland en Amerika, Vladimir Putin en Donald Trump, in Hongarye indien hy genooi word. Trump en Putin sê hulle sal moontlik binne ‘n paar weke vergader, terwyl Trump voortgaan met pogings vir ‘n vredesooreenkoms […]
# The Johannesburg Metropolitan Police Department has arrested 185 motorists for driving under the influence of alcohol between Monday last week and yesterday. High-visibility roadblocks and continuous patrols removed dangerous drivers from city roads. JMPD spokesperson reiterated that offenders will face prosecution, urging motorists to prioritise road safety. He emphasised that the operations reflect JMPD’s […]
# The DA says the current Black Economic Empowerment model has become a key driver of corruption. The party says South Africans have witnessed this in the widescale looting of approximately 2-billion-rand from Tembisa Hospital, and the murder of the City of Ekurhuleni’s chief auditor, Mpho Mafole allegedly over a 1.8-billion-rand chemical toilets tender. The […]
# Klein ondernemings wat aan die Nasionale Bergkwaggapark in die Oos-Kaap verskaf, kan nou toegang kry tot rentevrye lenings vir aankoopbestellings, danksy die uitgebreide SANParke-Sanlam-ondersteuningsprogram vir klein-, medium- en mikro-ondernemings. SANParke se woordvoerder JP Louw sê die inisiatief, wat reeds suksesvol gebruik word in agt ander nasionale parke, help plaaslike ondernemings om kontraktuele verpligtinge na […]
# ActionSA het sy beste wense oorgedra aan elke leerder wat die 2025 Nasionale Senior Sertifikaat-matriekeksamen skryf. Die party sê dit is die hoogtepunt ná twaalf-jaar van harde werk, dissipline en deursettingsvermoë. ActionSA se woordvoerder, Zwelithini Mtshali, sê onderwys bly een van die kragtigste instrumente om lewens te verander, en is die hoeksteen waarop drome […]
# Die UDM-vroueorganisasie sê tot die land se paroolstelsel herbou word op die beginsels van aanspreeklikheid en deursigtigheid, bly dit ʼn gevaar vir die mense wat dit veronderstel is om te beskerm. Die Ouditeur-generaal se onlangse bevindings oor swakhede in die Departement van Korrektiewe Dienste ontbloot ernstige en voortslepende leemtes in die land se paroolstelsel. […]