# Die Stad Johannesburg sê hy versterk samewerking met die privaat sektor om belangrike volhoubaarheidsprobleme aan te spreek terwyl hy inklusiewe groei, vernuwing en omgewingsveerkragtigheid bevorder. Die metro in samewerking met ICLEI Africa en die Suid-Afrikaanse Plaaslike Owerheidsvereniging het onlangs die Johannesburg City–Business Collaboration Accelerator-slypskool aangebied. Die metro se woordvoerder, Virgil James, sê die slypskool […]
# The DA in the Western Cape has welcomed the tabling of the provincial Department of Social Development’s annual report for the 2024/25 financial year. The report highlights critical investments in child welfare, gender-based violence support, and community development. The DA’s Wendy Kaizer-Philander says they are particularly encouraged by the department’s efforts to prioritise child welfare, with […]
# Die Groter Bronkhorstspruit Taxivereniging en die Sakhile Ekangala Taxivereniging doen ‘n beroep op wetstoepassingsagentskappe in Bronkhorstspruit, Tshwane, vir dringende ingryping. Dit volg op voortdurende dade van intimidasie en afpersing wat die taxibedryf in die gebied verlam. Die verenigings sê ‘n oud-gevangene, wat onlangs op parool vrygelaat is, pers operateurs af deur met geweld 30-rand […]
# Die Stad Tshwane het sy diensleweringsveldtog in Streek 6 bespoedig en fokus op die herstel van lekplekke, die vervanging van stukkende meters en die skoonmaak van rioolblokkasies. Dis deel van die metro se groter plan om deur die ThibaDiLeaks-veldtog waterverliese in al sewe streke te verminder. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê multidissiplinêre spanne […]
# Die Vryheidsfront Plus sê hy is gewillig om as bemiddelaar op te tree in die voortslepende geskille wat die Landbou- en Landbouverwerkingshoofplan betref. Boere is woedend omdat die plan agter hulle rug onderteken is sonder dat enige van hulle voorleggings en bekommernisse in ag geneem is. Hulle grootste probleem is dat winsgewendheid, volhoubaarheid en […]
# The Tshwane Metro Police Department arrested 20 motorists for driving under the influence of alcohol over the weekend. This was part of drunken driving operations targeting drivers and vehicle fitness in Centurion, Cullinan and Mabopane. TMPD’s Puleng Motholo says 20 AARTO infringement notices were also issued to motorists found in violation of the National Road […]
# The City of Johannesburg says it is strengthening collaboration with the private sector, to tackle key sustainability challenges while driving inclusive economic growth, innovation, and environmental resilience. The metro in partnership with ICLEI Africa and the South African Local Government Association, recently hosted the Johannesburg City–Business Collaboration Accelerator workshop. The metro’s spokesperson, Virgil James, […]
# Die Instituut vir Rasseverhoudinge sê Suid-Afrika se ekonomiese en morele krisis word blootgelê deur twee kommerwekkende syfers. Daar is maatskappye, uitgesonderd dié in die finansiële sektor, wat ‘n rekord 1,8-duisend-miljard-rand in kontant hou. Dit terwyl 21-persent van kinders in die land onder vyf jaar weens wanvoeding belemmer word. John Endres van die instituut sê […]
# The Greater Bronkhorstspruit Taxi Association and the Sakhile Ekangala Taxi Association are appealing for urgent intervention by law enforcement agencies in Bronkhorstspruit, Tshwane. This follows ongoing acts of intimidation and extortion that are crippling the taxi industry in the area. The associations say an ex-convict, recently released on parole, has been extorting operators by […]