# The Constitutional Court has ruled that the Municipal Employees Pension Fund had the necessary legal standing to challenge the City of Johannesburg’s approval of a rezoning application by Nordic Light Properties. The Court found the Fund was directly affected after acquiring ownership of the Nicolway Bryanston Shopping Centre, also known as the Winifred Mandela […]
# Suspended Police minister Senzo Mchunu has dismissed claims that he hosted an ANC January 8th celebration dinner funded by controversial businessman Vusimuzi “Cat” Matlala. Testifying before Parliament, Mchunu clarified that he was not in Cape Town at the time, attending memorials and funerals in KwaZulu-Natal and the Eastern Cape. Mchunu said he never organised, […]
# EFF leader Julius Malema has questioned how suspended Police minister Senzo Mchunu’s lawyers obtained an affidavit from businessman Vusimuzi “Cat” Matlala, who is detained at Kgosi Mampuru C-Max Prison. Mchunu told Parliament his lawyers acted on their own initiative, prompting Malema to warn of serious consequences if they did so without instruction. Mchunu then […]
# Die UDM versoek die regering om personeelveiligheid eerste te stel deur dringende risikobepalings in munisipaliteite uit te voer. Die party sê brandbestryders is hierdie week aangeval toe hulle reageer het op ‘n brand in ‘n plakkershut in die Elias Motswaledi informele nedersetting in Soweto. Die UDM se waarnemende sekretaris-generaal, Zandile Phiri, sê tot tyd […]
# Die Nasionale Navorsingstigting van Suid-Afrika het die uitkoms van sy befondsingsversoek onder die Belmont Forum vir samewerkende navorsing aangekondig. Tien transdissiplinêre navorsingsprojekte is vir befondsing gekies. Die woordvoerder, Bongani Nkosi, sê 172 voorlopige voorstelle en 59 volledige voorstelle is deur navorsers van regoor die wêreld by die stigting ingedien. Die tien projekte word gelei […]
# Die DA in Ekurhuleni het in ‘n brief aan die burgemeester, Nkosindiphile Xhakaza, geëis dat die ouditverslag oor die stad se 1,8-miljard-rand tender vir mobiele chemiese toilette tydens volgende week se Raadsitting ter tafel gelê word. Die DA-lid, Brandon Pretorius, sê die verslag wat saamgestel is deur die vermoorde afdelingshoof vir forensiese oudit, Mpho Mafole, bevat glo […]
# Frankryk se oudpresident, Nicolas Sarkozy, het vandag die eerste voormalige hoof van ‘n Europese Unie-staat geword wat tronk toe is, maar sy onskuld verklaar toe hy die tronk in Parys binnegaan. Hy was van 2007 tot 2012 Frankryk se regse leier en is verlede maand skuldig bevind aan pogings om befondsing van die Libiese […]
# Japan se nuwe eerste minister, Sanae Takaichi, het slegs twee ander vroue in haar kabinet van 19-lede ingesluit, al het sy Nordiese vlakke van verteenwoordiging beloof. Satsuki Katayama is die eerste vroue-minister van Finansies. Takaichi, ‘n bewonderaar van die voormalige Britse eerste minister, Margaret Thatcher, is vanoggend as die eerste vrou in die posisie […]
# Die Suider-Afrikaanse Netwerk vir Immigrante en Vlugtelinge versoek die Departement van Binnelandse Sake om dringend stelselonderbrekings en agterstande by alle Vlugtelingontvangskantore reg te stel. Die woordvoerder, Bernard Kayitare, sê die patroon van stelselonderbrekings het ‘n meganisme vir uitsluiting geword, wat duisende mense kwesbaar laat vir arres en deportasie weens dokumente wat verval het en […]