# Sokker: Die veteraan-doelskieter Jenni Hermoso keer terug na Spanje se nasionale groep vir Donderdag se eerste wedstryd in die Nasiesliga-halfeindstryd teen Swede in Malaga. Die 35-jarige, Spanje se voorste doelskieter met 57 doele, het ‘n jaar laas internasionale sokker gespeel en is uit die voormalige afrigter Montse Tomé se span gelaat. Tomé het in […]
# Tennis: Die Serwiese veteraan Novak Djokovic beplan geensins om af te tree nie en sê atlete soos LeBron James, Tom Brady en Cristiano Ronaldo inspireer hom om sy loopbaan te verleng. Die 38-jarige het pas in skoon stelle verloor teen die wêreld-nommer-twee, Jannik Sinner van Italië, in die Six Kings Slam in Saoedi-Arabië, en […]
# Tennis: Serbian veteran Novak Djokovic says he has no plans to retire, saying athletes such as LeBron James, Tom Brady and Cristiano Ronaldo inspire him to extend his career. The 38-year-old just lost in straight sets to world number two, Jannik Sinner of Italy, in the Six Kings Slam in Saudi Arabia, and admitted […]
# Die DA sê die Wes-Kaapse regering is besig om sy maatreëls te verskerp vir die beskerming van amptenare te midde van toenemende kapings van staatsvoertuie. Die departemente van Gesondheid, Maatskaplike Ontwikkeling en Onderwys was van April 2022 tot verlede maand die meeste geteiken, met byna 95-persent van die voorvalle wat gewelddadig was. Nomafrench Mbombo […]
# ‘n Geel vlak twee-waarskuwing is vandag vir Noordwes uitgereik, met swaar reën wat tot oorstromings kan lei. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens sê verspreide buie en donderbuie word die naweek oor die sentrale binneland, Vrystaat en Noord-Kaap verwag, terwyl die Wes-Kaap en ander suidelike en westelike gebiede waarskynlik droog en warm sal bly. Inwoners in die […]
# Kenia se president, William Ruto, het hulde gebring aan voormalige premier Raila Odinga en hom ‘n sagmoedige siel en die stem van rede genoem. Duisende rouklaers het by die Nyayo Nasionale Stadion in Nairobi bymekaargekom vir Odinga se staatsbegrafnis, gekenmerk deur militêre eerbewyse en streng sekerheidsmaatreëls nadat drie mense dood is in gister se […]
# Sokker: Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, het verslae van die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging en FIFA aangevra nadat Bafana Bafana gestraf is omdat hulle ‘n ongeskikte speler in die wedstryd teen Lesotho gebruik het. McKenzie het Suid-Afrika se oorwinning van 3-0 oor Rwanda en kwalifisering vir volgende jaar se Wêreldbekertoernooi verwelkom, maar […]
# Sokker: Bafana Bafana het vier plekke na die 59ste plek op FIFA se wêreldranglys teruggesak ten spyte daarvan dat hulle ‘n plek by die 2026 FIFA Wêreldbeker-toernooi verseker het. Suid-Afrika het gekwalifiseer nadat hulle Rwanda met 3-0 geklop het om boaan Groep C met 18 punte te eindig, maar die drie punte wat hulle […]
# Kenyan President William Ruto has paid tribute to former Prime Minister Raila Odinga, calling him a gentle soul and a voice of reason. Thousands gathered at Nairobi’s Nyayo National Stadium for Odinga’s state funeral, marked by military honours and tight security after Thursday’s unrest left three people dead. His widow, Ida urged Kenyans to […]