# Die Parlement se Staande Komitee oor Openbare Rekeninge het die verwysingsraamwerk vir ‘n formele ondersoek na bewerings van finansiële wangedrag en wanadministrasie by die Padongelukkefonds aanvaar. Die ondersoek sal fokus op die fonds se bedrywighede van 2020 tot 2025, insluitend kwessies soos verkryging, regskoste en bedrog. SKOOR se voorsitter, Songezo Zibi, sê die doel […]
# City Power het die instelling van nuwe laaistasies vir elektriese voertuie aangekondig, ‘n belangrike mylpaal in Johannesburg se oorgang na skoon energie. Deel van City Power se tien-punt-energieplan sluit in die omskakeling van sy vloot na elektriese voertuie, om stadswye laai-infrastruktuur op te rig asook die bekendstelling van battery-ruilstelsels. Die woordvoerder, Isaac Mangena, sê […]
# Die DA in Gauteng sê stukkende luggehaltestelsels aan die Wes-Rand is ‘n gesondheidsgevaar. Die DA-lid, Jade Miller, sê moniteringspunte in Rand-Wes en Mogale City is vervalle en daar is nie een in Merafong nie. Miller sê geen data van 2025 is ingesamel nie, en 2024 se data is onbruikbaar. Sy eis antwoorde by die […]
# The DA in Gauteng says failing air quality systems in the West Rand threaten residents’ health. DA’s Jade Miller says monitoring stations in Rand West and Mogale City have fallen into disrepair, while Merafong has none. Miller says that no 2025 data has been collected, and 2024 data is unusable. She demand answers from […]
# Die DA in Tshwane sê privaat brandweerdienste moet gereguleer word en nie verwyder nie. Die DA-raadslid Alfred Makhafula voer aan dat Tshwane se nooddienste onder druk is as gevolg van begrotingsinperkings, personeeltekorte en verouderde infrastruktuur. Hy sê die reaksie van gekwalifiseerde privaat lede is noodsaaklike ondersteuning. Makhafula moedig die stad aan om verouderde wette […]
# The DA in Tshwane says private fire fighting services should be regulated not removed. DA councillor Alfred Makhafula argues that Tshwane’s emergency services are under pressure due to budget cuts, staff shortages, and ageing infrastructure. Makhafula says qualified private responders are a necessary support. He urges the city to update outdated laws and work […]
# Krieket: Die afrigter van die Engelse Leeus, Andrew Flintoff, sê hy het geen behoefte om Brendon McCullum op te volg as hoofbreier van die nasionale span nie. McCullum se kontrak verstryk na 2027 se Wêreldbekertoernooi in Suider-Afrika en daar word bespiegel Flintoff kan oorneem as die Nieu-Seelander besluit om te vertrek. Die gewese kaptein […]
# Cricket: The coach of the England Lions, Andrew Flintoff, says he has no desire to succeed Brendon McCullum as head coach of the national team. McCullum’s contract will expire after 2027’s World Cup in Southern Africa, and Flintoff had been linked with the position should the New Zealander decide not to stay on. The […]
# Die deskundige getuie Lisa Vetten sê mag is ingewikkeld en verskuif dinamies binne verhoudings, insluitend in die werksomgewing. Sy getuig voor die regterlike gedragstribunaal in verband met bewerings van seksuele teistering teen die Oos-Kaapse regterpresident, Selby Mbenenge. Vetten beklemtoon hoe mag, selfs binne ’n enkele gesprek, tussen individue kan verskuif. Sy verduidelik dat haar […]