# The City of Tshwane says it has successfully concluded a pilot technical skills development programme for learners from special needs schools. This initiative, spearheaded by the Tshwane Leadership and Management Academy, forms part of the metro’s broader commitment to inclusive development and skills upliftment. The metro says in partnership with Mamelodi East School and […]
# The Institute of Race Relations says the ANC has estranged voters with its continued pursuit of unpopular socio-economic policies. For the first time in IRR’s opinion polling, the DA surpassed the ANC. The institute’s Hermann Pretorius says the potential emergence of a politics defined by socio-economic concerns rather than identity-based grievance is one of […]
# Een van KwaZulu-Natal se mees gesoekte verdagtes is gistermiddag in Midrand, Gauteng, gearresteer. Linda Hlongwa, ook bekend as “Mjinja” of “Putin”, was vyf jaar voortvlugtig nadat hy versuim het om in Julie 2020 in die hof te verskyn op aanklagte van besit van ʼn onwettige vuurwapen en ammunisie. KZN se polisiewoordvoerder, Robert Netshiunda, sê hulle […]
# Die Vryheidsfront Plus is bekommerd oor die ernstige tekortkominge en wanbestuur van die Timberlands-projek in Pretoria. Die projek is gemik op die verskaffing van 607 behuisingseenhede aan inwoners wat nie vir gesubsidieerde behuising kwalifiseer of genoeg verdien om vir huislenings in aanmerking te kom nie. Lenor Janse van Rensburg van die VF Plus sê […]
# ActionSA sê hy is geskok deur die volgehoue mislukkings van die Gautengse Onderwysdepartement en die Suid-Afrikaanse Raad van Opvoeders om onderwysers behoorlik te keur. Zwelithini Mtshali van die party sê hulle doen ʼn beroep dat die protokol vir alle onderwys- en skoolondersteuningspersoneel dringend versterk word en dat skuldige oortreders, outomaties op die Nasionale Kinderbeskermingsregister […]
# The DA in the Western Cape is encouraging all road users to approach the roads this Easter holiday with heightened care. In 2024, the province recorded 31 fatal crashes where 33 lives were lost over the Easter holiday period. The DA’s, Nomafrench Mbombo, says pedestrians and drivers are encouraged to plan ahead and leave […]
# Die Vereniging vir Staatsamptenare sê hy verwelkom die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson se aanbeveling van lewenstyloudits vir raadslede van die Onafhanklike Ontwikkelingstrust. Die Valke en PricewaterhouseCoopers ondersoek die trust oor bewerings van korrupsie betreffende ‘n suurstofaanlegprojek van 836-miljoen-rand. Claude Naicker van die vereniging sê korrupsie en wanadministrasie oor verkryging van […]
# One of KwaZulu-Natal’s most wanted suspects was arrested in Midrand, Gauteng, on Tuesday afternoon. Linda Hlongwa, commonly known as “Mjinja” or “Putin”, has been on the run for five years after failing to appear in court on charges of illegal possession of a firearm and ammunition in July 2020. KZN’s police spokesperson, Robert Netshiunda, says […]
# The Freedom Front Plus has expressed concern about the serious shortcomings and mismanagement of the Timberlands project in the City of Tshwane. The project is aimed at providing 607 housing units to residents, who do not qualify for subsidised housing nor earn enough to qualify for home loans. The FF Plus’, Lenor Janse van […]