# Die minister van Verdediging en Militêre Veterane, Angie Motshekga, is vandag die hoofspreker by ‘n geleentheid van Suid-Afrikaanse Vroue in Verdediging in Centurion. Die tema is Breaking Barriers, Building the Future. Die woordvoerder van die departement, Onicca Kwakwa, sê die geleentheid is ‘n belangrike platform om die vordering wat gemaak is om vroue te […]
# The DA in KwaZulu-Natal is calling for the removal of provincial Education Department head, Nkosinathi Ngcobo. This follows the intervention by the provincial Treasury in the financial affairs of the department, in terms of the Public Finance Management Act. Finance MEC Francois Rogers has also halted the awarding of new scholar transport tenders, over […]
# AfriForum eis aanspreeklikheid nadat ʼn man dood en ses strukture vernietig is tydens ʼn brand in die Plastic View-plakkerskamp in Pretoria. Hy sê die tragedie word toegeskryf aan die Stad Tshwane se versuim om ná herhaalde waarskuwings onwettige besetters te hervestig en stortingsterreine op te knap. AfriForum-woordvoerder Llewellyn Hemmens sê slegs alternatiewe behuising, uitsettings […]
# Die GOOD-party doen ‘n beroep op die Nasionale Taxiraad van Suid-Afrika om dringend op te tree om die taxi-oorlog wat vandeesweek in Kaapstad opgevlam het, te ontlont. Drie mense is doodgeskiet en ses geword in twee verskillende gevalle Maandag in Philippi-Oos en Khayelitsha. Die geweld het uitgebreek slegs dae nadat die Wes-Kaapse regering ‘n […]
# Johannesburg Water says it is monitoring water level changes at the Brixton Reservoir and Hursthill 1 Reservoir water system. This follows unplanned maintenance work at the Crosby Pump Station last night. Johannesburg Water spokesperson, Nombuso Shabalala, says it may take longer for the system to regain full capacity in areas such as Industria, Crosby, Langlaagte, Longdale, and […]
# City Power het kommer uitgespreek oor die toename in diefstal en vandalisme in Lombardy-Oos in Alexandra en omliggende gebiede. Tussen Maart en die tweede week van hierdie maand is 28 voorvalle van diefstal en vandalisme aangemeld. Sommige voorvalle het plaasgevind pas nadat herstelwerk gedoen is. City Power se woordvoerder, Isaac Mangena, sê misdadigers wat […]
# Die MK-party sê hy is bekommerd omdat Suid-Afrika voortgaan om sy seldsame aardminerale onverwerk uit te voer terwyl buitelandse magte voordeel trek uit die verwerking en raffinering. Die land is ryk aan strategiese minerale soos neodimium, disprosium, serium en lantaan. Die MK-party sê hy gaan ʼn privaatlidwetsontwerp in die Parlement voorlê dat seldsame aardmetale as […]
# Defence and Military Veterans minister, Angie Motshekga, will today deliver the keynote address at the South African Women in Defence event in Centurion. The event is being held under the theme: Breaking Barriers, Building the Future. The department’s spokesperson, Onicca Kwakwa, says the event serves as an important platform to highlight the progress made in recognising and […]
# AfriForum is demanding accountability after a fire at Plastic View informal settlement in Pretoria killed one man and destroyed six structures. It says this tragedy stems from the City of Tshwane’s failure to resettle illegal occupiers and rehabilitate dumping sites, despite repeated warnings. AfriForum’s Llewellynn Hemmens insists only alternative housing, evictions, and landfill rehabilitation […]