# China se Internasionale Handelsverteenwoordiger en adjunkminister van Handel, Li Chenggan, sal hierdie week ‘n afvaardiging na Washington lei vir handelsgesprekke, terwyl die twee lande streef na ‘n wapenstilstand ná maande van wrywing. Beide lande het stygende tariewe op mekaar se uitvoere ingestel. China is die wêreld se voorste vervaardiger van seldsame aardmetale, wat gebruik […]
# Makhanda Gwijo Combined, wenners van die eerste Nasionale Kunstefees Makhanda Igwijio-kompetisie, het ‘n loopbaanveranderende geleentheid gekry om saam met die ikoniese a cappella-trio, The Soil, op te neem. Hulle opwindende feesoptrede het die beoordelaars beïndruk, wat gelei het tot ‘n uitnodiging na Johannesburg om op The Soil se komende album ingesluit te word. Die […]
# Mexikaanse senatore het handgemeen geraak na ‘n hewige debat oor beweerde oproepe deur die opposisie dat Amerika militêr teen dwelmkartelle moet ingryp. Die leier van die opposisie-PRI-party, Alejandro Moreno, het na die podium gegaan en Senaatspresident Gerardo Fernandez Norona van die regerende Morena-party, woedend gekonfronteer omdat hy nie ‘n spreekbeurt gegee is nie. Moreno […]
# Die DA verwelkom die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, se inwerkingstelling van die Nasionale Onderwys- en Opleidingsraad. Die DA-lid, Nazley Sharif, sê die raad is in 2009 gestig en sal die departement as ‘n raadgewende liggaam oor basiese onderwysbeleids-aangeleenthede dien. Sy sê dit is die eerste keer dat die raad sy plek sal […]
# The DA says it has written to the chairperson of Parliament’s Portfolio Committee on Small Business Development to demand that the Small Business Ombud selection process be restarted without further delay. The DA’s Henro Krüger says the ANC’s attempt to force through its preferred candidate was referred back to the committee in June this […]
# Die DA in die Vrystaat het probleme met personeel in die Gamagara-munisipaliteit onthul, waar daar 21 mense in 14 geadverteerde algemene werkerposte aangestel is, maar wat byna een-miljoen-rand in vrugtelose uitgawes tot gevolg gehad het. Die DA-lid, Henriette du Plessis, sê na aanleiding van ‘n uitspraak deur die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie, […]
# The Gauteng Department of Health urges parents and guardians to sign consent forms for their children to be vaccinated against measles. The six-week drive, running until 12 September, aims to vaccinate over three-million children. The province has reported more than 400 confirmed measles cases since January. The department’s Motalatale Modiba cautions that low consent […]
# China’s International Trade Representative and vice minister of commerce, Li Chenggan will lead a delegation to Washington for trade talks this week, as the two countries navigate a truce after months of friction. Both countries slapped escalating tariffs on each other’s exports. China is the world’s leading producer of rare earths, used to make […]
# Makhanda Gwijo Combined, winners of the inaugural National Arts Festival Makhanda Igwijio competition, have earned a career-changing opportunity to record with the iconic a cappella trio, The Soil. Their electrifying festival performance impressed the judges, leading to an invitation to Johannesburg to feature on The Soil’s upcoming album. Supported by the Eastern Cape Department […]