# US president Donald Trump says a golden dome missile-defence shield should be fully operational by the end of his term. The dome is partly inspired by Israel’s Iron Dome, which the country has used to intercept rockets and missiles since 2011. Trump says the Department of Defence has developed a draft architecture and implementation […]
# Die Gautengse regering het sy besluit verdedig om die befondsing van Emfuleni-munisipaliteit se sanitasieprogram te staak te midde van ‘n toenemende krisis in informele nedersettings soos Ramaphosa in Vereeniging. Tydelike toilette word na bewering sedert Februarie nie gediens nie, wat inwoners aan ernstige gesondheidsgevare blootstel. Die munisipaliteit het erken dat hulle nie die geld […]
# Tshwane se polisiekommissaris, Samuel Thine, waarsku inwoners om waaksaam te bly terwyl skelmstreke op sosiale media in die Winterveldt-gebied voortduur. Die polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê misdadigers adverteer artikels teen ʼn onrealisties lae prys om niksvermoedende slagoffers na afgeleë plekke te lok. Diewe steel dan hulle persoonlike besittings en voertuie. Hy sê ʼn toegewyde […]
# The Gauteng government has defended its decision to stop funding Emfuleni Municipality’s sanitation programme amid a growing crisis in informal settlements like Ramaphosa in Vereeniging. Portable toilets have reportedly not been serviced since February, leaving residents exposed to severe health risks. The municipality has admitted that it lacks the funds to take over the […]
# Die Wes-Kaapse LUR vir Infrastruktuur, Tertuis Simmers, sê die nuwe Padleweringsmodel is ʼn betekenisvolle verskuiwing in die manier waarop padinfrastruktuur voortaan bestuur sal word. Hy het gister die nuwe leweringsmodel se bekendstelling voortgesit in die Weskus-distriksmunisipaliteit. Simmers sê die Weskus se padnetwerk is die afgelope paar jaar ernstig beskadig, maar die padwerkerspanne het meer […]
# Tshwane District Police Commissioner, Samuel Thine, is urging residents to remain vigilant, as social media scams continue to plague the Winterveldt area. Police spokesperson Johan van Dyk says criminals advertise goods at unrealistically low prices to lure unsuspecting victims to isolated locations. Once there, the victims are robbed of their personal belongings and vehicles. […]
# Western Cape MEC of Infrastructure, Tertuis Simmers, says the new Roads Delivery Model is a significant shift in how road infrastructure will be managed going forward. On Tuesday, he continued the roadshow on the new delivery model in the West Coast District Municipality. Simmers says over the past couple of years, the road network […]
# Die Stad Kaapstad sê die negende ronde van sy jaarlikse #YouthStartCT-ondernemersuitdaging is in die pylvak. Die kompetisie is ‘n proses van uitskakeling, waar deelnemers hul bestaande ondernemings of sake-idees aan ‘n beoordelaarspaneel moet voorlê om na die volgende ronde te vorder. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê die kompetisie het begin […]
# Die DA in Gauteng sê dis kommerwekkend dat die getal aktiewe reserviste afgeneem het van ses-duisend in 2010 tot 892 op 1 Januarie vanjaar. Die party het onlangs oorsigbesoeke gebring aan verskeie polisiekantore in Gauteng en aansienlike personeeltekorte veral by ontvangstoonbanke en op patrollies ontdek. Michael Sun van die DA sê reserviste is noodsaaklik […]