# Rugby: Fiji believes they can beat the Wallabies in Sunday’s Test in Newcastle which the Australians are using as warm-up for the series against the British and Irish Lions. The islanders are now ninth in the world rankings – just one position behind the Wallabies. Australia is under pressure after losing seven of their […]
# Die Gautengse Gesondheidsdepartement bied vandag en môre die derde Beroerte-rehabilitasie-navorsingskonferensie in Braamfontein aan. Beroerte is een van die top drie nie-oordraagbare siektes, met meer as 32-duisend gevalle wat na fisioterapie verwys word en meer as 105-duisend opvolg-ondersoeke sedert 2019. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê die konferensie pleit vir gevorderde beroerte-rehabilitasie deur vernuwing, […]
# Die musiekmagnaat Sean “Diddy” Combs is onskuldig bevind aan sameswering tot rampokkery en mensehandel, maar is skuldig bevind aan ‘n minder ernstige aanklag van prostitusie ná ‘n hoëprofiel verhoor van sewe weke in New York. Die jurie het, nadat hulle 13 ure en oor drie dae beraadslaag het, die 55-jarige Combs skuldig bevind aan […]
# Music mogul Sean “Diddy” Combs was found not guilty of racketeering and sex trafficking but convicted of a less serious prostitution charge after a high-profile seven week trial in New York. The jury, after 13 hours of deliberation over three days, found 55-year old Combs guilty of two counts of transportation to engage in […]
# Kanovaart: Die veteraan Hank McGregor het vroeg die voortou geneem in die Paarl in die begin van die jaarlikse Bergrivier-marathon waarna byna ‘n honderd roeiers deelneem. Die 47-jarige, ‘n twaalfmalige wêreldkampioen, het sy 13de Berg in 2023 gewen en is teen die einde van sy loopbaan steeds ‘n taai mededinger as die wêreld se […]
# ‘n New Yorkse jurie beraadslaag oor ‘n aanklag van sameswering tot rampokkery teen die musiekmagnaat Sean ‘Diddy’ Combs in sy federale sekshandelverhoor. Die jurie het tot ‘n besluit gekom op vier van die vyf aanklagte teen Combs, waarin die jurie ooreengekom het oor twee aanklagte van mensehandel en twee aanklagte van die vervoer van […]
# Canoeing: Veteran Hank McGregor took an early lead at the start of the annual Berg River Marathon in Paarl today with close to 100 participants. The 47-year-old, a twelve-time world champion, won his 13th Berg in 2023 and is still a tough contender near the end of his career as the world’s most successful […]
# President Masoud Pezeshkian van Iran het vandag ‘n wet wat verlede maand deur die Parlement aangeneem is, bekragtig, om samewerking met die VN se kernwaghond op te skort. Iranse staatsmedia berig die wetsontwerp bepaal enige toekomstige inspeksie deur die Internasionale Atoomenergieagentskap moet eers deur die Opperste Nasionale Veiligheidsraad goedgekeur word. Die stap volg ná […]
# Die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid sê hy sal voortgaan om maatskaplike toelaes te hersien van begunstigdes wat vermoedelik ander inkomstebronne het en dit nie aan die agentskap bekendgemaak het nie. SASSA se woordvoerder, Andile Tshona, sê hierdie geteikende begunstigdes moet by ‘n plaalike SASSA-kantoor aanmeld. Hy sê hul geskiktheid sal hersien word om […]